Deel asseblief jou verwagtinge en bydraes:

Ons besoekersboek is: hierso

Besoekersboek

Text Box: ’n Handvol gruis – C. Louis Leipoldt

’n Handvol gruis uit die Hantam – My liewe, lekker Hantam-wyk!
’n Handvol gruis en gedroogde blare, Waboom-blare, ghnarrabos-blare!
Arm was ek gister, en nou is ek ryk. Arm in herinnering, arm in verbeelding,
Arm in onthou van die vroeër jare Deurgebring in die Hantam-wyk.
’n Handvol gras en gedroogde blare Maak my, wat arm was, koning-ryk –